| Welkom
by KAMP
SAAM
Kamp Saam is
'n Afrikaanse Sentrale Informasie Webblad oor kampplekke en
Vakansieplekke reg oor Suid Afrika.
Ons is slegs die inligtings verskaffer en doen geen kampe
self nie. U kan op die verskeie kampe se
informasie blaaie ingaan en die kontak besonderhede van die
betrokke kamp waar u wil gaan kamp kry. Indien u 'n
kamp wil adverteer is u meer as welkom om met ons in kontak
te kom.
Hou hierdie
webblad gereeld dop om te sien waar jy kan gaan ontspan of
om net weer jouself te ontdek. |